You are currently viewing Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig

Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig

Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig
Numsa het die Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party (SRWP) gestig en gaan moontlik in die komende verkiesing van 2019 deelneem met sosialisme as hul slagkreet. Die vryheid van die werkersklas en die gelykheid vir werkers is hoog op hul prioriteite lys. Die nuwe kommunisties gesinde party wys op die erge verdeeldheid wat onder die swartmense van Suid-Afrika heers, en word deur politieke ontleders bestempel as nog ’n tree in die rigting van erge konflik wat uiteindelik tot uitbarsting kan kom.
Bron: Die Vryburger, Foto ter illustrasie

Leave a Reply