Teen-bende Eenheid arresteer eie lede
Teen-bende Eenheid arresteer eie lede Skaars vier weke na die president van die land, Cyril Ramaphosa, die polisie se Teen-Bende eenheid in die Wes-Kaap aangekondig het, het die eerste interne…
Teen-bende Eenheid arresteer eie lede Skaars vier weke na die president van die land, Cyril Ramaphosa, die polisie se Teen-Bende eenheid in die Wes-Kaap aangekondig het, het die eerste interne…
Potgooi - Nuus En Weer 6 November 2018 Aangebied deur Corrie Weeksdae Aangebied deur Yolanda om 9:30(CAT) https://archive.org/details/NuusEnWeer6November2018Cor20181106.093059 Klik HIER om weer te luister Kennisgewing 1. Die Radio’s raak nie by politieke…
Zuma en die hofsaal Die stryd tussen die linkse DA party en die afgesette president, Jacob Zuma, neem ’n tree nader aan beslissing wanneer die party uiteindelik daarin slaag om…
DA vrees De Lille planne Die leiers van die linkse DA is erg bekommerd oor die moontlike planne wat Patricia de Lille in die mou voer met di stigting van…
Nog ’n nuwe swart party gestig Die swartmense van die noordelike deel van Transvaal het besluit om ’n nuwe politieke party te stig nadat hulle geld verloor het met die…
Onderwys, Gesonheidsdienste, Munisipaliteite, SAL, Eskom, Transnet , SAUK, Behuising, SAPD alles bankrot en R8,2 vir standbeeld Die R8,2 miljoen se standbeeld van Nelson Mandela buite die Victor Verster gevangenis moet…
Senior polisie beamptes en korrupsie ‘n Forensiese ondersoek rondom die toekenning van ‘n R61 miljoen kontrak aan Keith Keating vir die voorsiening van forensiese materiaal het getoon dat minstens 20…
Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig Numsa het die Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party (SRWP) gestig en gaan moontlik in die komende verkiesing van 2019 deelneem met sosialisme as hul slagkreet. Die…
Gigaba se vreemde gedrag Die Minister van Finansies het ‘n uitdaging gerig aan enigeen om hom aan te kla van meineed. Hy wil eerder sy saak stel voor die etiese…
So raak R550 miljoen skoolgeld weg Staatsfondse wat aangewend moet word vir die oprigting van nuwe skole eindig op in die sakke van die sogenaamde “middelman”. Miljoene Rand wat vir…
Click one of our representatives below to chat on WhatsApp or send us an email to hello@quadlayers.com