You are currently viewing Vroue Kamp 3-5 Mei 2019

Vroue Kamp 3-5 Mei 2019

Vroue Kamp 3-5 Mei 2019

 

Wie stel belang in ons vroue kamp…?
Bring jou tent en cooler…
Kom kuier saam want ons gaan *te kere gaan soos dogtertjies van die Here…!!!*
PLEK: OUPA JAN SE STOOR
BRITS “NOORD WES”
DATUM EN TYD: 
3MEI 19H00- 5MEI 12H00
BEDRAG: R290
Stuur whatsup
076 552 0000


*BESPREEK JOU PLEKKIE VOOR 25 APRIL 2019*

OP ONS VROUE TENTE KAMP 3MEI VAN SKOONHEID TOT MODDER GOOI KONTAK 076 552 0000

Klik op die icon om ons te kontak op facebook of WhatsApp

Belangrike Inligting

Jy is welkom om enige tyd vanaf 16:00 te arriveer. Indien jy vroeër wil kom, moet reëlings asseblief vooraf getref word vir toegang. Die kampe begin Vrydag 18:00 en maak Sondae ongeveer 12:00 - 13:00 klaar. Besprekings sluit om 12:00 die Dinsdag voor die kamp

Vroue kamp wat jy nooit weer dieselfde gaan wees nie…

Tema vir 3 Mei – 5 Mei

Ons Tente Kamp vriendinne

Jy word gebore met ‘n leë, nuwe lewens-raam wat wag om gevul te word met jou pragtige unieke lewens-skildery. Dalk het iemand ‘n lelike prentjie in jou raam geplaas, of jou raam skeef gedruk en jou êrens oortuig dat jy eers iets agter jou naam moet skryf, of iets te doen of nie doen nie, voordat jy ‘n impak kan maak – daar waar God jou geplaas het. Hy het jou met ‘n rede daar geplaas!

Dalk het jou lewenspadjie nou en vervalle geraak en smag jy na die einde daarvan waar die son weer skyn. Jy wag dat iets of Iemand díe Verskil moet kom maak en kleur in jou lewe bring.

Hierdie is jou geleentheid!

“from drama queen

and mud queen to

Throne room of our King,

daughter of the.

MostHighGod”

is n unieke kamp wat Maak díe Verskil-kampe aanbied!

Die sprekers word nie voorgeskryf oor die inhoud van hul boodskappe nie en elk bid dat Die Here vir hulle dit sal gee wat elke kamper moet hoor. Van begin tot einde is dit vir jou spesiale MY-TYD!

Die kamp begin Vrydag, 3 Mei om 18:00 en eindig ± 12:30 Sondagoggend.

Koste beloop R290

Ons sien uit om jou saam met ons op hierdie kamp te hê.

Leave a Reply